Wat is die tekens en simptome van
kopluis besmetting?
- Kielierigge gevoel – asof iets deur die hare beweeg.
- Gejeuk, wat veroorsaak word deur 'n allergiese reaksie op die byt van die kopluis.
- Prikkelbaarheid en sukkel om te slaap; kopluise is die meeste aktief in die donker.
- Sere of rooi areas op die kop wat veroorsaak word deur die gekrap.
No comments:
Post a Comment